Vrydag, 10-September-2010
4:38:pm


Sender / Tegniese Inligting PDF Print E-mail
User Rating: / 7
PoorBest 
Written by theresa   
Friday, 20 June 2008

Kanaal 7 luisteraars kan uitsien na ’n algehele verbetering in klank kwaliteit oor die volgende 2 maande wanneer Kanaal 7 ’n paar nuwe sisteme en toerusting implementeer om die algehele kwaliteit te verbeter. Ons kan net dankie aan die liewe Vader en elke Kanaal 7 luisteraar wat ons so trou ge-ondersteun het tydens die Radiothon om sodoende hierdie nuwe verwikkelinge vir ons moontlik te maak. 

Kanaal 7 word tans gehoor op 24 FM senders landswyd. Die senders word gevoer deur 2 afsonderlike sataliet kanaale, naamlik een vir Kanaal 7 Afrikaans / Engels / Duits en een vir Kanaal 7 Oshiwambo.

Gobabis 92.4Image

 

 

Image

 

 

Image

Gochas99.3
Grootfontein107.0
Kamanjab92.8
Karasburg102.0
Katima Mulilo102.6
Keetmanshoop100.7
Klein Waterberg97.7
Leonardville103.2
Lüderitz102.8
Malthahöhe101.6
Mariental100.8
Namakwaland93.4
Oranjamund98.4
Oshakati90.9
Otjiwarongo95.5
Outjo102.3
Soutblok101.6
Stampriet102.8
Swakopmund102.8 / 98.4
Usakos98.7
Walvisbaai102.8 / 98.4
Windhoek102.3
Windhoek104.5

 
Mense wat enige uitsending probleme of navrae het rondom ons senders, sowel as tegniese probleme kan gerus  vir Christo Greeff  kontak by:
+264 (0) 61 235815
+264 (0) 81 2782984

Huidiglik wil ons net graag die volgende inligting deurgee:

Tans ondervind ons probleme met ons uitsending in die Aranos Omgewing op 102.0FM. Daar is ’n antennae probleem en ons is besig om daaraan te werk. Ons ondervind ook probleme om Katima Mulilo op 102.6FM. Die probleem is nie so eenvoudig nie en ons wil die luisteraars in kennis stel, en ons vra vir u geduld in die opsig..

Hou hierdie blokkie dop vir meer inligting.


Image
Last Updated ( Friday, 16 January 2009 )
 
< Prev   Next >

Brought to you by Trumpet International