Dinsdag, 7-September-2010
4:37:am


Neem asseblief kennis van die volgende reels wat van toepassing is indien u van Kanaal 7 Iets vir Iets wil gebruik maak.
Onthou hierdie is 'n gratis diens wat aan individue gelewer word.

1) SLEGS tweedehandse produkte mag aangebied word.
2) SLEGS individue mag adverteer, dus GEEN besighede, sake ondernemings en / of winkels nie.
3) NUWE produkte word nie geadverteer nie.
4) EIENDOMSAGENTE mag nie huise en erwe adverteer nie.
5) Saamrygeleenthede wat gesoek en/of beskikbaar, is mag adverteer word.
6) Geen Alkoholiese drank of tabakprodukte mag geadverteer word nie.
7) Geen seksueel suggestiewe advertensies word toegelaat nie.
8) Kanaal 7 hou hom die reg voor om enige twyfelagtige advertensie onmiddellik te verwyder.





Marketplace Version 1.3.1
(c) 2005-2006 joomster.com

Brought to you by Trumpet International