|
Written by Administrator
|
|
Thursday, 29 January 2009 |
Schoemans is jou tegnologie spesialis wat werkende oplossings bied.
Luister Maandag, 20 Julie 2009 om 17:10 na wenke en nuwe produkte wat persoonlik deur een van Schoemans se deskundiges aangebied word. Tegnologie beweeg teen ‘n aansienlike spoed. Daar is diegene wat goed aanpas en die wat glad nie vertroud is met vandag se tegnologie nie. Die algemene gedagte onder mense is dat hulle of ‘tegnologies gestremd” is of “tegnologiese genies” is. Juis hierdie gedagte wil Schoemans van die tafel af vee. Schoemans glo dat mense slegs onigelig is en nie aangelê is vir hierdie tegnologie wat hare laat rys nie. Met die ingedagte wil Schoemans graag jou vrae beantwoord deur middel van praatjies op Kanaal 7 elke Maandag 17:10. E-pos vrae na schoemans@k7.com.na of plaas jou vrae op die “comments” bladsy. En onthou, daar is geen dom vrae nie.
| | |
Board of Directors CEO: Theo Schoeman
Director: Henk Schoeman
Director: Johan Engelbrecht
Finance Manager: Hannes van Vuuren
Manager DIT: Alex Horn
Oshakati Branch Manager: David Sitler
DIT Sales: Rozelle Bronkhorst
ICT Sales: Susan Harmse
| | Branches
Head Office & Warehouse Schoemanshoek 308 Sam Nujoma Drive Klein Windhoek P.O. Box 2600 Tel: +264-61-37 0300 Fax: +264-61- 23 2201 E-mail: info@schoemans.com.na
Walvis Bay 150 9th Street P.O. Box 97 Tel: +264-64-212300 Fax: +264-64-212310
Oshakati Main Street Private Bag 5547 Tel: +264-65-229300 Fax: +264-65-221877
|
E-pos jou unieke vrae na schoemans@k7.com.na of kliek op "Comments" en plaas dit sommer op die webblad.
|
|
Last Updated ( Friday, 12 June 2009 )
|