Vrydag, 10-September-2010
3:40:pm


Missie PDF Print E-mail
User Rating: / 8
PoorBest 
Written by k7   
Monday, 12 December 2005

MEDIA VIR CHRISTUS/KANAAL 7


VISIE


Om die Evangelie van Jesus Christus in Namibië en oor grense heen deur alle Media te verkondig.

MISSIE


Deur die dinamiese gebruik van die elektroniese media – radio, televisie, video, klankkassette, telefoon, CD, DVD en die Internet – wil ons die gemeenskap met akkuraatheid, integriteit en passie bedien en so die Blye Boodskap van Jesus Christus aan almal vertel.
Last Updated ( Tuesday, 09 June 2009 )
 
< Prev   Next >

Brought to you by Trumpet International