In Beeld (4)
‘n Fotoreeks oor die Kanaal 7/Dikaios Vrouefees wat op 26 April 2011 in Windhoek gehou is.
‘n Fotoreeks oor die Paastafel wat Kanaal 7 saam met Eden Ministries in die NG Kerk Pionierspark aangebied het.
Die Redakteur en Eienaar van Joy / Juig / Today, Erin Georgiou saam met haar seun Andrew en Ymile Kennedy, Skakelbeampte het Namibië besoek vir n bekendstellings geleentheid van JUIG wat ook heelwat Namibiese bydraes insluit. Tydens die besoek het hulle ‘n draai gaan maak in Sossusvlei, Sesriem, Solitaire, Walvisbaai en Swakop. Hierdie kort videogreep wys n klein stukkie van die pret in Swakop se duine.
Dalene is ‘n Kliniese Sielkundige in Windhoek wat ‘n reeks bydraes oor Kanaal 7 gelewer het. In hierdie bydrae gee Dalene ‘n kort verduideliking tov die werk van ‘n Kliniese Sielkundige. Sy sal DV in die toekoms ‘n reeks kort bydraes op Kanaal 7 se webblad lewer.

