porno Kanaal 7 Namibia - Kosmaak op K7
porno porno porno izle rokettube porno
Recipes

Botterige Brosbrood Koekies met Grenadilla Versiersel

Dinsdag, 03 Mei 2011

Description

Maak 15-20 koekies

 

250g sagte botter

100g strooisuiker

1 eier

100g Bakpro Koekmeel

80g mielieblom

 

  1. Voorverhit die oond tot 180°C.
  2. Room die botter met die suiker tot lig en romerig. Voeg die eier by en meng goed.
  3. Sif die koekmeel en mielieblom stadig by, meng dan om ‘n sagte deeg te vorm.
  4. Rol in klein balletjies en druk plat met die tande van ‘n vurk. Laat in die yskas rus vir 10-15 minute en bak dan op ‘n gesmeerde bakplaat vir 15-20 minute of tot goudbruin.
  5. Drizzle met versiersel wat gemaak word deur versiersuiker te meng met grenadilla pulp.

Ingredients

Category: Maak die Koekieblikke Vol

Back to recipies
Developed by Scrida Prest
rokettube sendesik brazzers rokettube xnxx rokettube
porno