Kanaal 7 Kompetisies

Kanaal 7 en Trip Travel – Wen jou droom weg-breek

Stuur ‘n sms na 1045 en sê vir ons waar is hierdie landmerk? Voeg ook jou naam en van by.

Neem asb kennis: Slegs inskrywings per sms sal aanvaar word. Indien jy op ‘n ander wyse deelneem verbeur jy jou kans om te kwalifiseer vir die wen prys.

Hou Kanaal 7 se sosiale media dop daar sal elke dag vir 23 dae (behalwe Kersdag) ‘n foto gelaai word.  Jy moet 5 landmerke reg identifiseer om te kwalifiseer vir die groot prys.

Wenner sal 5 Januarie 2018 bekend gemaak word.

    

     

    


Kanaal 7 Vakansie Foto Kompetisie


Wen met Kanaal 7 en Expedite Aviation

Deel hierdie video op Facebook en staan ‘n kans om ‘n aandete te wen vir jou en 3 gaste van jou keuse saam met Jezelle en Johan by Windpomp 14 buite Swakopmund. Die wenner en sy/haar gaste word vanaf die Swakopmund lughawe per helikopter na Windpomp 14 geneem vir die ete. Hoe meer jy die video deel hoe groter is jou kans om te wen, moontlik gemaak deur Expedite Aviation en Kanaal 7. Wenner word, 4 Januarie 2018 bekend gemaak. Die ete sal op 5 Januarie 2018 plaasvind.

Kliek op die foto om na die video te gaan.