NUUSBREKER

Mag jy tydens Paasfees dieper ingetrek word in die liefde wat God vir ons kom bewys in Jesus se kruisdood, en

mag die krag van Sy opstanding jou hart en wêreld verlig!

Geseënde Paasfees

Kanaal 7 Bestuur en Personeel