Kanaal 7 Nuus Artikel Titel

Artikel Titel

Artikel Titel post thumbnail image

Die Europese Ruimteagentskap het nuwe satellietbeelde vrygestel wat bevestig een derde van Pakistan is tans onder water. Oorstromings van rekord-afmetings wat aan klimaatsverandering toegeskryf word, het die lewens van een-duisend-100 mense geëis en 1,2-miljoen is ontwortel. Die agentskap sê die Indusrivier het sy walle oorstroom en ‘n lang meer van tientalle kilometer laat ontstaan. Die Pakistanse regering sê die skade weens die oorstromings kan sowat 168-miljard-rand beloop.

Leave a Reply

Related Post