Kanaal 7 Nuus Artikel Titel

Artikel Titel

Artikel Titel post thumbnail image

Die uitvoerende direkteur en politieke ontleder van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Graham Hopwood, sê Mikhail Gorbatsjof, wat in die ouderdom van 91 gesterf het, was ‘n deurslaggewende figuur tydens die veranderende globale politiek van die 1980’s, en dat sy geopolitieke veranderinge ’n groot rol in Namibiese onafhanklikheid gespeel het. Gorbatsjof was die laaste Sowjet-leier en het die Koue Oorlog tot ‘n vreedsame einde gebring. Hopwood sê op eie bodem het Gorbatsjof se geopolitieke veranderinge Namibiese onafhanklikheid vergemaklik, hoewel daar ander deurslaggewende faktore was.

Leave a Reply

Related Post