2026.08.10 - Restorasie met Andre en Wimpie
2026.08.03 - Restorasie met Andre en Wimpie
2026.08.11 - Theoline gesels met Ronel de Beer van Legacy of Love. Ronel deel haar persoonlike getuienis van verlies, geloof en hoop. Sy vertel ook meer oor die komende Family Grief Retreat & Conference by Daan Viljoen Resort.
2026.07.24 - Pieter Myburgh internasionale rugby agent praat oor die Kalahari School Sports Festival
2026.07.02 -Theoline gesels met Corachia Ockhuizen stigter van die Myasthenia Gravis stigting oor bewusmaking van Okulere Myasthenia Gravis
2026.06.30 - Alinda gesels met Martmarie Steyn
2026.06.25- Theoline gesels met Randal Jacobs oor sy boek From the Promise To Problem To Process To Product