Facebook Followers
0
FM Senders
0
Dorpe
0

"Kanaal 7 bring hoop in ʼn gebroke wêreld" "Siele vir Christus deur Moderne Media"

Wie is ons?

Kanaal 7 is die privaat radiostasie van Medianetwerk vir Christus.

‘n Gemeenskapsradiostasie wat bestuur en bedryf word op Christen beginsels volgens die Bybel. Volgens statistiek wat wêreldwyd gepubliseer word, is meer as 90% van die Namibiese bevolking Christene. 

Ons streef daarna om ‘n hoë gehalte uitsending deur professionele goedingeligte en toegewyde omroepers aan te bied. Kanaal 7 was die eerste privaat radiostasie in Namibië en het op 6 Desember 1993 begin uitsaai.

Luister hier na ons!

Frekwensies

Otavi 107.0 Aranos 102.0 Aroab 102.3 Buitepos 88.1 Duineveld 102.3 Gamsberg 88.1
Katima Mulilo 102.6 Gobabis 92.4 Gochas 99.3 Grootfontein 107.0 Grunau 102.0 Henties Bay/baai 102.8 Kalahari 89.1 Kamanjab 92.8 Karasburg 102.0 Karibib 98.7 Keetmanshoop 100.7
Klein Waterberg 97.7 Koës 101.9 Kombat 107.0 Leonardville 103.2 Luderitz 102.8 Maltahohe 101.6 Mariental 100.8 Noordoewer 104.4 Okahandja 102.3 Okahandja 104.5 Okakarara 97.7 Omaruru 98.7 Ondangwa 90.9 Oranjemund 104.4 Oshakati 90.9 Otjiwarongo 95.5 Outjo 102.3 Rehoboth 104.5 Rosh Pinah 102.0 Rundu 101.8 Soutblok 101.6 Stampriet 102.8 Swakopmund 98.4 Swakopmund 102.8 Tsumeb 107.0 Tsumeb dorp 103.0 Twee Riviere 88.1 Uis 102.3 Usakos 98.7 Walvisbaai 98.4 Walvisbaai 102.8 Windhoek 102.3 Windhoek 104.5 Witvlei 92.4 Bethanien 107.3 Arandis 102.8

Enige tyd enige plek…

Moenie 'n oomblik van radio mis nie, luister aanlyn

Moenie ‘n oomblik van jou gunsteling programme mis nie. Laai die Kanaal 7 toepassing af op jou foon en bly op hoogte van die gebeure in die land.

Skakel in vir jou gunsteling program

Programme

TARA 06:00 - 10:00 Theoline 10:00 - 14:00 Andre 14:00 - 17:00 ALINDA 18:00 - 21:00 INA 06:00 - 07:00 GOGGIE 08:30 - 10:00 CHRIS 10:00 - 13:00 Alinda 18:00 - 21:00 Mareth 08:00 - 10:00 Rhona 18:00 - 21:00

TARA 06:00 - 10:00 Theoline 10:00 - 14:00 Andre 14:00 - 18:00 ALINDA 18:00 - 21:00 INA 06:00 - 07:00 GOGGIE 08:30 - 10:00 CHRIS 10:00 - 13:00 Alinda 18:00 - 21:00 THEOLINE 08:00 - 10:00 Rhona 18:00 - 21:00

Kom sluit by ons aan

Projekte

25 Dec
Koningskos
  • 24 November - 24 Desember
Meer inligting
11 Dec
Kusuitsendings!
  • 11 Desember 2025 - 2 January 2026
Meer inligting
11 Dec
Skoonstrand, Lekker Land
  • 11 Desember 2025 - 3 Januarie 2026
Meer inligting
19 Dec

Wat gaan aan in die wêreld?

Nuus

14 November

Nuusoorsig 14 November Rhona Gous   Die Ministerie van Geslagsgelykheid, Armoedeverligting en Maatskaplike Welsyn het die Voorwaardelike Basiese Inkomste-toelaag van stapel gestuur om kwesbare en behoeftige inwoners  te ondersteun. Ndiitah Nghipondoka-Robiati, Uitvoerende Direkteur van die ministerie, sê hierdie ingryping kom op ’n tyd wanneer dit die nodigste is en het geen verband met die verkiesings […]

Oorsig 13 November

Rhona Gouws –    Alles was vanoggend gereed vir die spesiale stemmery in Oshana en Omusati. Amon-Oiva Haimbangu, die streekverkiesingsbeampte van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN), sê die spanne was gereed om die kiesers te bedien. Die spesiale stemmery in Oshana is  gelei  deur sewe beamptes per span wat by twee stemlokale, die Oshakati-polisiekantoor in […]

Oorsig 12 November

Yolanda Nel      Die bekendstelling van ’n nuwe publikasie oor myn-gesondheid en -veiligheid beklemtoon die kritieke risiko’s en uitdagings waarmee mynwerkers landwyd te doen kry. Die publikasie, wat ontwikkel is met insette van bedryfsleiers, regeringsamptenare en gesondheidsadvokate, bied insigte en aanbevelings om veiligheidsprotokolle te verbeter en werksomstandighede landwyd te versterk. Die Voorsitter van die Verkiesings […]

Nuusoorsig 11 November

Rhona Gouws  Die Raad van Kerke in Namibië (CCN) se Sekretariaat is besig met voorbereidings vir ‘n Nasionale Gebedsdag  vir Namibië se opkomende nasionale verkiesings. Die algemene sekretaris van die CCN, Ds James Fredericks, sê daar word gekyk na twee gebeds geleenthede op dieselfde dag.  Die datum waarop die verrigtinge sal plaasvind, sal spoedig bekend […]